Werkskepping

Ons span het ywerig aan die produksielyn gewerk om te verseker dat ons genoeg voorraad het vir die markte en ander afsetpunte waar ons produkte verkoop word. Hierdie jaar is ons eerste groot stoot in bemarking om ons aanbiedinge effektief te bevorder.
Kontak ons om jou geliefde meubelstuk te restoureer
Kontak ons om jou geliefde meubelstuk te restoureer

Gawie
Hout snyplanke:
- Ons het in die laaste maand minstens 120 hout snyborde gemaak!
- 30 Dankie-plankies van Kiaat vir Jakaranda Kinderhuis,
- 50 Dennehoutplankies vir Doxa Deo Moot en dan omtrent
- 40 groot borde van Kiaat en Saligana vir die markte.
- Timmertjokkers is bereid om vir jou ‘n
doelgemaakte, persoonlike snybord/ “Steak” plankie
te maak.

Restourasie van meubels:

Timmertjokkers skep ook graag vir jou pasgemaakte, gepersonaliseerde snyplanke of “Steak”-planke.

Ons herleef houtmeubels tot sy eertydse glorie, wat bydra tot werkskepping en finansiële stabiliteit ondersteun.

