Hoe om te help
Ondersteun ons bediening op die volgende maniere:
01
Raak Betrokke
Tree op as ‘n vrywilliger op ‘n weeklikse basis, tydens ‘n kamp of‘n uitstappie.
02
Bydra
Deel jou kennis of vaardighede met ons.
03
Produkte
Ondersteun ons deur van ons produkte te koop, of maak van onsdienste gebruik.
04
Nooi & teken in
Vertel ander van ons, en nooi ons na jou kerk of omgee groep. Teken in vir ons nuusbrief,en bid vir ons werk
Maniere om finansiële bystand te verskaf:
- Borg ‘n kind teen R280 per maand
- Borg ‘n spesifieke uitgawe bv. Elektrisiteit, Versekering,Gewapende reaksie, Data of kos.
- Borg’n spesifieke projek bv kamp, uitstappie, opgradering vanwerkswinkel of nuwe gereedskap
- Maak ‘n donasie vir salarisse.
- Maak ‘n eenmalige belasting aftrekbare donasie
Ons Droomlys:
Timmertjokkers het behoefte aan ‘n klompie items in en om die werkswinkkel om ons meereffektief te laat funksioneer. Miskien het jy iets op die lysie wat rondstaan...
Gereedskap
Wood clamps / “Sash Clamps”
18V battery-powered drill
18V battery-powered “angle grinder”
“Rotary Hammer” drill
A compact “inverter” welder
Volhoubaarheid
‘n Waterverkoeler(die met die groot blou bottel bo-op)
‘n Enkel “Drop- in” wasbak vir ons kombuisie
Ander
3 kubieke riviersand/klip,
Sement
SKlein lasergraveer masjien(net om ons snyborde te graveer)
Bank Besonderhede
Timmertjokkers NPCBank:
FNB Tipe rekening:
Gold Business Rekening nr: 63094637560
Tak Kode: 250655
FNB Tipe rekening:
Gold Business Rekening nr: 63094637560
Tak Kode: 250655
