Hoe om te help

Ondersteun ons bediening op die volgende maniere:

01

Raak Betrokke

Tree op as ‘n vrywilliger op ‘n weeklikse basis, tydens ‘n kamp of‘n uitstappie.

02

Bydra

Deel jou kennis of vaardighede met ons.

03

Produkte

Ondersteun ons deur van ons produkte te koop, of maak van onsdienste gebruik.

04

Nooi & teken in

Vertel ander van ons, en nooi ons na jou kerk of omgee groep. Teken in vir ons nuusbrief,en bid vir ons werk

Maniere om finansiële bystand te verskaf:

Ons Droomlys:

Timmertjokkers het behoefte aan ‘n klompie items in en om die werkswinkkel om ons meereffektief te laat funksioneer. Miskien het jy iets op die lysie wat rondstaan...

Gereedskap

Wood clamps / “Sash Clamps”
18V battery-powered drill
18V battery-powered “angle grinder” “Rotary Hammer” drill
A compact “inverter” welder

Volhoubaarheid

‘n Waterverkoeler(die met die groot blou bottel bo-op)
‘n Enkel “Drop- in” wasbak vir ons kombuisie

Ander

3 kubieke riviersand/klip,
Sement
SKlein lasergraveer masjien(net om ons snyborde te graveer)

Bank Besonderhede

Timmertjokkers NPCBank:
FNB Tipe rekening:
Gold Business Rekening nr: 63094637560
Tak Kode: 250655
Scroll to Top