Werkskepping

Ons span het ywerig aan die produksielyn gewerk om te verseker dat ons genoeg voorraad het vir die markte en ander afsetpunte waar ons produkte verkoop word. Hierdie jaar is ons eerste groot stoot in bemarking om ons aanbiedinge effektief te bevorder.
Kontak ons om jou geliefde meubelstuk te restoureer
hoe om te help
Gawie

Hout snyplanke:

  • Ons het in die laaste maand minstens 120 hout snyborde gemaak!
  • 30 Dankie-plankies van Kiaat vir Jakaranda Kinderhuis,
  • 50 Dennehoutplankies vir Doxa Deo Moot en dan omtrent
  • 40 groot borde van Kiaat en Saligana vir die markte. 
  • Timmertjokkers is bereid om vir jou ‘n
    doelgemaakte, persoonlike snybord/ “Steak” plankie
    te maak.
meubels

Restourasie van meubels:

chair restoration

Timmertjokkers skep ook graag vir jou pasgemaakte, gepersonaliseerde snyplanke of “Steak”-planke.

 

furniture restore

Ons herleef houtmeubels tot sy eertydse glorie, wat bydra tot werkskepping en finansiële stabiliteit ondersteun.

 

Scroll to Top